Oom Dan verjaar! – 14 Februarie 2025
Veels geluk met jou verjaarsdag Oom Dan! Mag die dag gevul wees met vreugde en seën.
Dankie dat jy altyd bereid is om te help en so harde werker is. Dankie vir die ekstra ure se harde werk voor en na funksies, ons waardeer dit!
