Juffrou Alta verjaar – 23 Mei 2025
Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Alta! Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën.
Dankie dat jy so mooi werk met ons klein maatjies en altyd ‘n rede vind om te lag.