Maandag Motivering – 06 April 2026

Die lirieke van die bekende lied “Omdat Hy leef” is op hierdie dag so gepas.

” Omdat Hy leef, sien ek kans vir môre,
omdat Hy leef, verdwyn my vrees.
Omdat ek weet, ja ek weet, Hy hou die toekoms.
DIe lewe is die moeite werd omdat Hy leef.”

Mag hierdie lied se lirieke by u bly – nie net op hierdie besondere dag nie, maar elke dag.