Maandag Motivering – 23 Feb 2026
Mag hierdie laaste Maandag van Februarie ‘n herinnering wees aan die liefde wat ons aan ons medemens getoon het hierdie maand.
Mag dit ook ‘n herinnering wees dat jy eers jouself moet liefhê. Dan is liefde vir ander en die lewe, net soveel makliker.
