Juffrou Anri verjaar! 21 Desember 2025
Baie geluk met jou verjaarsdag Juffrou Anri! Mag die dag en jaar gevul wees met vreugde.
Dankie vir alles wat jy vir ons leerders doen en beteken.