Juffrou Estée verjaar! – 20 April 2025
Baie geluk met jou verjaarsdag Juffrou Estée. Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën.
Baie dankie vir alles wat jy vir die skool en ons leerders doen, ons waardeer dit opreg.
FunFact – Juffrou Estée is op Paas-Maandag gebore, so haar verjaarsdag wat hierdie jaar weer tydens Paasnaweek is, is nogal spesiaal.
