Juffrou Alrine verjaar – 5 Maart 2025
Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Alrine! Mag hierdie dag met vreugde en seën gevul wees.
Dankie vir die mooi manier waarop jy met ons leerders praat en na hulle luister as hulle iets op die hart het. Ons waardeer dit baie.
