Tannie Celdie verjaar! – 13 Februarie 2025
Veels geluk met jou verjaarsdag Tannie Celdie! Mag die dag gevul wees met vreugde en seën.
Dankie dat jy altyd so vriendelik is met die leerders in die snoepie. Dankie vir die harde werk tydens vakansies, wanneer niemand dit sien nie. Ons waardeer dit.
