blancoJanuary 30, 2024Algemeen, Pre-Primer Ons pre-primêr maats het die eerste dag baie geniet en is almal sommer reeds tuis by Laerskool Blanco. Baie welkom aan al die ou en nuwe maats. Ons kan nie wag om te sien hoe julle speel-speel leer nie. #blanco #blancobokkies #preprimer #speelspeelleer Related ArticlesSTORIESKIP KOM KUIER – 2025Pre-Primer Ouma en Oupa dag – 16 Maart 2025Algemeen – Beste Ouers Leave a comment Cancel replyYour email address will not be published. Required fields are marked * Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.