Ons leerders en personeel keer hierdie week weer terug skool toe en daarom ons eerste motivering om die jaar mee af te skop.
Met die skool se leuse wat “Vorentoe” is, kan ons nie anders as om dit as dryfveer te gebruik vir ons daaglikse doen en late nie.
Plaas hierdie week en jaar jou aandag op dit wat kan wees, die hier en nou, laat dit jou motiveer om tot groter goed te groei en bou op die verlede eerder as om toe te laat dit dit jou terug hou.
Ons beweeg Vorentoe.
Jeremia 29:11

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *