Kyk Wie Praat 2023

Lights, Camera, Action…
Kara Fourie in Gr.3, is deel van die nuwe seisoen van Kyk Wie Praat op Kyknet. Sy sal op episode 3 (20 Desember) en episode 8 (24 Januarie) verskyn.
Baie geluk, Kara! Ons sien uit om ‘n Blanco Bokkie op die ‘TV’ te sien.
Hou ons blad dop vir ‘n herinnering nader aan die tyd.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *