Woordkuns Dramaskool afsluiting – Mihryn Meyer

Baie geluk aan Mihryn Meyer.
Sy het vrydagaand by die Trudie Niehaus Woordkuns Dramaskool afsluiting ‘n wisseltrofee ontvang vir Inisiatief.
Ons is baie trots op jou Mihryn, hou so aan.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *