Waarde Woensdag – 8 November 2023

Ons waardes vir hierdie kwartaal is Nederigheid en Omgee.
Die kwartaal (en jaar) se uurglas is stadig besig om uit te loop. Laat ons nie in hierdie laaste paar weke moed of kop verloor nie. Bly nederig, wees lief, deel uit en maak ‘n verskil!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *