Prysuitdeling – 7 November 2023

Dinsdag, 7 Novemeber, was daar weer vir die eerste keer in ‘n lang tyd akademiese prysuitdeling gehou.
Ons graad 4-7 leerders is vir harde werk beloon. Dit was ‘n spog geleentheid wat hierdie leerders nog lank sal bybly en motiveer.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *