Dubbel i Richii Optreede 2023

Dubbel i Richii, het vir die Gr.3-groep kom optree nadat hulle musiek-genres behandel het.
Dankie vir die lekker vertoning. Die leerders het defnitief ‘n nuwe waardering vir kletsrym (rap), hulle het hierdie geleentheid baie geniet.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *