Maandag Motivering – 23 October 2023

Daar gaan party dae wees wat jou tenk leeg voel, maar moenie dat dit jou verhoed om jou beste te gee in elke taak wat jy aanpak nie. Gaan hierdie week in met die doel om in alles te volhard en jou beste te gee, eerder as om onrealistiese verwagtinge aan jouself te stel. Só sal jy ook die eindstreep kan haal met ‘n glimlag op jou gesig.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *