Baas dag 2023

Ons Baas is so uniek, sy verdien ‘n Base dag van haar eie!
Juffrou Estée:
Sy ken elke kind se naam, sy ondersteun, sy maak groot besluite en is bereid om die gevolge daarvan te dra – ‘n voorbeeld vir almal om haar. Sy is by elke geleentheid wat die skool bied betrokke, sy is altyd daar en bereid om te help. Sy werk hard, maar is ‘n bok vir sports en is die beste skoolhoof en baas waarvoor Laerskool Blanco kon vra.
The greatest gift of leadership is a boss who wants you to be successfull. -Jon Taffer
Dankie dat ons kan weet dat jy wil hê elke personeellid en kind moet sukses bereik en dat jy alles in jou vermoë sal doen om daarmee te help. Dankie vir alles jy elke dag doen om die skool te laat groei. Dankie dat jy elke personeellid ondersteun en dankie dat ons jou as baas kan vier.
Gelukkige Base dag 2023

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *