Maandag Motivering – 9 October 2023

Jy kan nie alles in die lewe beheer nie. Jy het egter totale beheer oor jou “attitude” en jou “efforts”. Kom ons gaan hierdie kwartaal met ‘n positiewe houding en ‘n ingesteldheid om ons beste pogings aan te wend in. Só sal jy jou doelwitte kan bereik en die laaste kwartaal met ‘n gevoel van tevredeneid kan afsluit.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *