Lynda Barr het gesĂȘ: “Any kind of dancing is better than no dancing at all”, en was dit nie waar vir Saterdag aand ook nie!
Die Blanco Black and White Casino Royal Dans was ‘n reuse sukses. Dankie aan elkeen wat die aand bygewoon het, ‘n lootjie gekoop het of sommer net saam kom geniet het, sonder julle sou die aand nie so suksesvol kon gewees het nie.
Hou ons blad dop vir verdere foto’s en bedankings aan individue en maatskappye sonder wie die aand nie sou kon plaasvind nie.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *