Blanco se bergfietsryers het die afgelope Saterdag, 12 Augustus 2023, hul staal gewys by die Interskole Liga in Knysna.
Ella Barnard, gr. 7, behaal ‘n 2de plek in haar ouderdomsgroep, baie geluk!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *