Mieke Meyer het die afgelope naweek aan die Zest Invitational in Riversdal deelgeneem.
Sy kry:
🏆 Goud vir free dance
🏆 Goud vir hoepel reeks
🏆 Goud vir Algehele hoogste punt o/9
🏆 Algehele hoogste punt vir vlak 2 tussen al die ouderdomme.
Baie geluk, Mieke!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *