Baie geluk aan Rosslyn Squair wat die afgelope vakansie die Wes-Kaap gaan verteenwoordig het by die South African Interprovincial Championships 2023. Sy was deel van die span wat gewen het en as die “South African Pony Rider Team Champions for 2023” bekroon is. Dit is ‘n ongelooflike prestasie en ons is baie trots op jou Rosslyn!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *