Welkom Pre-primer maats

Ons pre-primêr maats het die eerste dag baie geniet en is almal sommer reeds tuis by Laerskool Blanco. Baie welkom aan al die ou en nuwe maats. Ons kan nie wag om te sien hoe julle speel-speel leer nie. #blanco #blancobokkies #preprimer #speelspeelleer

Read more