o/11 Krieket – 8 Februarie 2024

Die o.11 krieketspan het gister teen Laerskool Outeniqua gespeel. Blanco kry 127 na 20 boulbeurte, maar verloor ongelukkig steeds met 29 lopies. Op die foto is Wihandr√© Nel na hy 50 lopies aangeteken het. Wihandr√© het n totaal van 66 lopies vir slegs 29 balle gekry. Hy spog ook met 3 paaltjies. Welgedaan! #blanco #blancobokkies […]

Read more