Lente 2023

🌸Lente🌸 kruip nader, al lyk Vrydag se voorspelling nie heeltemal in lyn daarmee nie. Ons vier steeds die nuwe seisoen, trek Vrydag, 1 September, Lente-, Bok- of Loslitklere aan. Onthou om jou plakker te gaan koop.

Read more
Bok-Vrydag en Casual day 2023

Onthou om jou plakker te kry, Vrydag is dit Bok-Vrydag en Casual day! As deel van die uitleef van ons waarde GOEDHARTIGHEID verkoop ons Loslitdag (Casual Day) plakkers, in samewerking met Up With Downs School, Blanco, George. Kom koop gerus ‘n plakker by die finanskantoor. Alle gelde wat met hierdie projek ingesamel word sal deur […]

Read more