Prefekte vir 2025

Tydens die laaste byeenkoms van die kwartaal het ons prefekte se ouers die geleentheid gekry om hul balkies aan te steek.
Ons hoofleiers is tydens hierdie geleentheid aangekondig.

Baie geluk aan elke prefek wat verkies is. Saam met hierdie voorreg kom ‘n verantwoordelikheid, om ‘n voorbeeld vir ander om jou te wees.

Mag hierdie volgende ses maande ‘n tydperk van groei en ontwikkeling wees, waar julle ‘n geleentheid kry om die skool te dien.
Ons is trots op elkeen van julle!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *