BEDANKING vir BORGSKAP – 14 Mei 2025
Baie dankie aan Justin Moolman van DMC consulting wat ons eerste rugby- en netbalspan borg.
Beide spanne het rugsakke ontvang wat geborg is. Ons rugbyspan het ook opwarmingshemde ontvang.
Ons waardeer julle betrokkenheid by ons leerders.
Baie dankie!