Juffrou Adele verjaar – 13 Mei 2025

Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Adél! Mag hierdie dag gevul wees met vreugde en seën.
Dankie vir jou invloed op ons senior leerders, ons waardeer dit.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *