Gr 7 EKSPERIMENTE – 13 Mei 2025
“All life is an experiment. The more experiments you make the better.” – Ralph Waldo Emerson
Die Graad 7’s is besig met hul Chromatografie eksperiment.
Chromatografie is die chemiese proses om die kleure in ‘n filtpen van mekaar te skei