Juffrou Elne verjaar – 11 Mei 2025
Veels geluk met jou verjaarsdag Juffrou Elné! Mag hierdie dag gevul wees met uit-die-maag-lag oomblikke en baie seën.
Dankie vir alles wat jy vir ons voorskoolse maats beteken, ons waardeer dit.