WERKERSDAG 2025

Daar word gesê dat die woord sukses slegs in ‘n woordeboek, voor werk aangetref word.
Laerskool Blanco is bevoorreg om werkers te hê wat altyd hulle beste gee en werk met ‘n glimlag op hul gesigte, daarom tref ons sukses oral aan waar hulle op ons terrein beweeg.
Baie dankie vir alles wat elkeen van julle op ‘n gereelde basis vir ons skool doen en beteken.
Ons waardeer julle so baie! Sonder julle sou ons skool en terrein nie so mooi of netjies gewees het nie.
Vandag vier ons elkeen van julle goeie eienskappe!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *