BUITESPORT
Drie van ons leerders is die naweek, tydens die George Motorklub se 2024 prysuitdeling vereer. Hulle is as top 3 in die klub se ontwikkeling klas vir die Dirt Karting aangewys.
1ste plek: Skylar-May Combrink
2de plek: Franco Lotz
3de plek: Lihan Combrink