Skaak – 14 Maart 2025

Ons skaakspelers wat opgeneem is in die George-span het Saterdag, 8 Maart in die eerste rondte van die EDEN-proewe deelgeneem in Mosselbaai.
Na afloop van die proewe, is 6 van ons leerders opgeneem in die EDEN-span.
Baie geluk aan:
Franco le Roux
Jandré Boltman
Esra Muller
Ivanke Barnard
Marizaan Barnard
Ankia Barkhuysen
Ons wens al ons spelers sterkte toe wat môre weer deelneem by Glenwood House.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *