Maandag Morivering – 31 Maart 2025

Op die eerste Maandag van ons vakansie wil ons almal aanspoor om hierdie dag te benut en iets te doen waarvoor daar nooit tyd is in die kwartaal nie.
Stof die leesboek, legkaart of stokperdjies af wat diep weggebêre word. Pak daai kas reg wat uitgestel word (en later afgestel word). Leer daai nuwe vaardigheid aan wat jy so graag wil.
NOU is die beste tyd om dit te doen.